voorblad-okt2016

Donnalee Roberts vertel in LiG se Oktober-uitgawe hoe stories haar bekoor. Ons vertel ook Luvo Manyonga se storie van verslaafde na Olimpiese silwer, en van ‘n wonderwerk-man se dubbele longoorplanting.

Oktober is kankermaand en LiG gee inligting oor nuwe genetiese toetse vir kanker en wenke vir mooimaak ná chemoterapie. PLUS ‘n pragtige gebedskaartjie.

LiG gesels met ouers en onderwysers laerskool-leerlingrade – is dit ‘n noodsaaklikheid of ‘n klug? Ons praat met teoloë oor hoe om aan te hou hoop wanneer die lewe se stormwaters dreig. En vra ook of ‘n huwelik ná ‘n affair ‘n tweede kans werd is.

LiG se spesiale gespreksgids vir kleingroepe word vandeesmaand bekend gestel! Kliek hier om te sien hoe dit lyk.

LiG – vir jou en jou mense

 

Tuisblad-kontak-ons

TEKEN IN OP LiG (OF HERNU)

KRY LiG IN JOU POSBUS

KRY JOU E-LiG

STUUR ’N SMS MET DIE WOORD “INTEKEN” na 45509.

SKAKEL JEANNE HUMAN BY 021 864 8252.