Kontak ons

LiG is ’n Afrikaanse Christelike gesinstydskrif propvol stories van hoop. Dit is ‘n praktiese gesins- en geloofsgids wat ouers help om uitdagings te trotseer, sinvolle verhoudings te bou en die pad saam met God met vreugde te stap.

LiG gee ook oulike idees vir kosmaak, huismaak en gesin-saamdoendinge.

LiG is vir elke lid van die gesin – ma, pa, ouma, oupa, woelige klein mensies en opgeskote jongelinge. Ons wil sien dat julle met vreugde leef en dat julle die beste gesin kan wees wat julle kán wees – maak nie saak wat julle omstandighede en gesinsamestelling is nie.

Stuur vir ons ‘n e-pos.